2 Corinthians 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want tot hulle mag, getuig ek, ja, en bo hulle vermoë was hulle gewillig uit hulleself; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek getuig dat hulle volgens vermoë, ja, dat hulle selfs bo hulle vermoë gewillig was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle was na vermoë -- ek betuig dit -- ja, bo vermoë gewillig, |
| Afrikaans 1983 | Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek getuig dat hulle na vermoë, ja, selfs bo vermoë, bereidwillig was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie gemeentes het gegee wat hulle kon gee. Nee, ek kan getuig dat hulle meer gegee het as wat hulle kon gee. Hulle het self gekom en |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het met my eie oë gesien dat hulle soveel gegee het as wat hulle kon. Nee, hulle het baie meer gegee as wat hulle kon bekostig. Daardie Christene van Masedonië het my omtrent gesmeek om deel te kon hê aan hierdie hulpprojek. |