2 Corinthians 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak voorsiening vir eerlike dinge, nie net in die oë van die Here nie, maar ook in die oë van mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons is daarop bedag om eerbaar voor die Here op te tree, maar ook voor die mense.
Afrikaans 1933/1953 Want ons bedink wat goed is nie alleen voor die Here nie, maar ook voor die mense.
Afrikaans 1983 Ons is daarop gesteld om korrek op te tree, nie alleen voor die Here nie, maar ook voor die mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ons is bedag op wat reg is, nie net voor die Here nie, maar ook voor mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons wil só werk dat die goeie dinge wat ons doen, reg sal wees vir die Here en dat mense duidelik sal kan sien dat ons reg werk met die geld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is vir ons belangrik dat ons optrede altyd reg moet wees, in die oë van God én in die oë van ander mense.