2 Corinthians 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons het die broeder saam met hom gestuur wie se lof in die evangelie is deur al die gemeentes;
Afrikaans (NLV) 2011 Saam met hom stuur ons die broer wat in al die gemeentes geprys word vir sy rol in diens van die evangelie.
Afrikaans 1933/1953 En ons het ook met hom die broeder saamgestuur wat lof het in die evangelie deur al die gemeentes.
Afrikaans 1983 Saam met hom stuur ons die broer wat in al die gemeentes geprys word vir sy bevordering van die evangelie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En saam met hom het ons die broer gestuur wie se lof in al die •gemeentes besing word oor sy werk vir die evangelie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons stuur ook iemand anders saam met Titus. Hy werk saam met ons vir die Here. Al die gemeentes ken hom en prys hom omdat hy die goeie boodskap so goed bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek stuur nog iemand saam met Titus na julle toe. Hy is baie bekend in al die gemeentes omdat hy so hard werk in diens van die evangelie.