2 Corinthians 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het die vermaning aangeneem; maar omdat Hy meer vooruit was, het Hy uit sy eie na julle gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het nie net ons ernstige versoek verwelkom nie, maar in sy ywer op sy eie na julle toe vertrek.
Afrikaans 1933/1953 want hy het my aansporing wel ontvang, maar omdat hy baie ywerig was, het hy uit eie beweging na julle toe vertrek.
Afrikaans 1983 Hy het nie net ons versoek verwelkom nie, maar in sy groot ywer ook uit eie beweging na julle toe vertrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want hy het wel ons versoek ontvang, maar het ook baie ywerig en vrywillig na julle toe vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want toe ons vir Titus ernstig gevra het om vir julle te gaan help, het hy ja gesê. Maar hy wou dit voorheen self graag doen. Daarom het hy self besluit om te gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het Titus vroeër aangemoedig om weer na julle toe te gaan, maar hy het sommer self besluit om na julle toe te gaan omdat hy so baie vir julle omgee.