2 Corinthians 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos geskrywe is: Hy wat baie ingesamel het, het niks oor gehad nie; en hy wat min ingesamel het, het geen gebrek gehad nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos daar geskryf staan: “Die een met baie, het nie te veel gehad nie; en die een met ’n bietjie, nie te min nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos geskrywe is: Hy wat baie gehad het, het nie te veel gehad nie; en hy wat weinig gehad het, het nie te min gehad nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar staan ook geskrywe: “Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met 'n bietjie, nie te min nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos daar geskryf staan: “Die een met baie, het nie te veel gehad nie, en die een met net 'n bietjie, nie te min nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Hulle wat baie gehad het, het nie te veel gehad nie, en hulle wat 'n bietjie gehad het, het nie te min gehad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is presies wat die Bybel sê: “Hy wat baie besit, het nie te veel nie. Hy wat ’n bietjie besit, het nie te min nie.” |