2 Corinthians 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder, broeders, laat ons julle weet van die genade van God wat aan die gemeentes van Masedonië geskenk is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, ons lig julle in oor die genade van God wat die gemeentes in Masedonië ontvang het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons maak julle bekend, broeders, die genade van God wat aan die gemeentes van Macedonië geskenk is, |
| Afrikaans 1983 | Broers, ons wil hê julle moet weet van die genade wat die gemeentes in Masedonië van God ontvang het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons laat julle ook weet, broers, van die genade van God wat aan die •gemeentes in Macedonië gegee is: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, ons wil hê julle moet weet dat God genadig was vir die gemeentes in die provinsie Masedonië. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My broers en susters, ek wil julle vertel hoe ongelooflik goed God is vir al die gemeentes daar in die provinsie Masedonië. Weet julle, die een groot krisis na die ander het hulle getref. |