2 Corinthians 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar God, wat die wat neergewerp is, vertroos, het ons getroos deur die koms van Titus; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God, wat die vernederdes bystaan, het ons ondersteun deur die teenwoordigheid van Titus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Hy wat die nederige troos, naamlik God, het ons getroos deur die koms van Titus; |
| Afrikaans 1983 | Maar God wat die neerslagtiges opbeur, het ons ook opgebeur deur die koms van Titus, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar God, wat die neerslagtiges bemoedig, het ons bemoedig deur die koms van Titus – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God troos mense wat swaarkry en wat nie weet hoe om hulleself te help nie. Hy het ons getroos toe Titus daar aangekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Weet julle, ons groot God wat in staat is om mense op te tel wat in die stof lê, het my ook kom optel uit die diep put waarin ek was. Hy het my bekommernis in ’n oogwink weggevat toe Titus skielik daar opdaag. |