2 Corinthians 7:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is dus bly dat ek in alles op U vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is bly dat ek julle in elke opsig kan vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Ek verbly my dus dat ek my in alle opsigte op julle kan verlaat.
Afrikaans 1983 Ek is baie bly dat ek in elke opsig op julle kan reken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is verheug dat ek in alle opsigte op julle kan staatmaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is bly, want ek voel nou goed oor julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is dankbaar dat julle my nie in die steek gelaat het nie. Dis lekker om te weet dat ek altyd op julle kan reken.