2 Corinthians 6:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid, deur vriendelikheid, deur die Heilige Gees, deur ongeveinsde liefde, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het ons opgetree met integriteit, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid, deur betoning van die teenwoordigheid van die Heilige Gees, deur opregte liefde, |
| Afrikaans 1933/1953 | in reinheid, in kennis, in lankmoedigheid, in vriendelikheid, in die Heilige Gees, in ongeveinsde liefde; |
| Afrikaans 1983 | Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met eerbaarheid, begrip, verdraagsaamheid en vriendelikheid, in die Heilige Gees, en met ongeveinsde liefde; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons hou aan om hierdie werk te doen omdat ons eerlik is, omdat ons weet hoe om reg te lewe, omdat ons geduldig is, omdat ons goed wil wees vir mense, omdat die Heilige Gees by ons is, omdat ons regtig lief is vir mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog leef ons rein en opreg. Ons het die regte kennis oor God. Ons is geduldig en ons straal warmte en vriendelikheid uit. Die krag van die Heilige Gees is ook deur ons werksaam. Ons het ander mense regtig lief, sonder dat ons enigiets in ruil van hulle terugverwag. |