2 Corinthians 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In slae, in gevangenisse, in rumoer, in arbeid, in waak, in vas;
Afrikaans (NLV) 2011 Onder katshoue, in tronke, in oproere, in uitputtende arbeid, in slapelose nagte, in hongersnood
Afrikaans 1933/1953 in slae, in gevangenskappe, in oproere, in arbeid, in slapelose nagte, in hongerly;
Afrikaans 1983 Ons is geslaan, in die tronk gegooi en het in oproere beland; ons het swaar gewerk, nagte sonder slaap deurgemaak en honger gely.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) geslaan, in tronke gegooi, in oproere en in swaar arbeid, in slaaploosheid en honger;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wanneer mense ons slaan, wanneer ons in die tronk is, wanneer mense vir ons probleme gee, wanneer ons hard moet werk, wanneer ons nie kan slaap nie, wanneer ons honger is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons lewens was al dikwels in gevaar. Ons is ook vervolg. Boonop moes ons groot krisisse in die gesig staar. Ons is geslaan en in tronke gestop. Mense het betogings teen ons gehou omdat ons vir hulle die goeie nuus gebring het. Ons moes hard werk om aan die lewe te bly. Baie nagte was ons sonder slaap en ons moes dikwels sonder kos klaarkom.