2 Corinthians 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie in enige ding aanstoot gee nie, sodat die bediening nie verwyt word nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons gee niemand enige aanstoot nie, met die bedoeling dat ons bediening nie geblameer moet word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons lê nie die minste hindernis in die weg nie, sodat die bediening nie beklad mag word nie; |
| Afrikaans 1983 | Ons wil nie hê dat daar met ons bediening fout gevind word nie. Daarom gee ons ook niemand aanleiding tot aanstoot nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons gee in geen opsig enige aanstoot aan iemand nie, sodat daar nie met die bediening foutgevind kan word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons wil nie hê dat iemand slegte dinge moet dink van ons nie, sodat niemand sleg sal praat oor die werk wat ons vir God doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat my eie werk betref: ek wil nie hê dat ander mense beswaar moet hê teen wat ek doen nie. Ek doen my bes om te keer dat so iets gebeur. Daarom vertel ek julle graag waaroor my werk en dié van my helpers presies gaan. |