2 Corinthians 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En ook: “Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige. |
| Afrikaans 1983 | en Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê die Here, die Almagtige. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en “Ek sal vir julle 'n vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here, die Almagtige. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees. Dit sê die Here wat oor alles regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vir julle ’n Vader wees. Julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here. |