2 Corinthians 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here, en raak nie aan wat onrein is nie; en Ek sal jou ontvang, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom: “Gaan van hulle af weg en hou julle eenkant, sê die Here, en moenie vat aan wat onrein is nie; dan sal Ek julle ontvang.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; |
| Afrikaans 1983 | Daarom: “Gaan van hulle af weg en sonder julle af,” sê die Here, “en moenie wat onrein is, aanraak nie.” “Dan sal Ek julle aanneem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom: “Gaan uit hulle midde uit en sonder julle af,” sê die Here, “en moenie aanraak wat •onrein is nie.” “En Ek sal julle aanneem,” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle weggaan van hulle en julle moet niks saam met hulle doen nie, sê die Here, julle moet aan niks raak wat onrein is nie. Dan sal Ek julle aanvaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat staan alles wat met sonde besmet is, dan sal my hart en my hand wawyd oop wees vir julle. |