2 Corinthians 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En watter ooreenstemming het Christus met Belial? of watter deel het die gelowige met 'n ongelowige?
Afrikaans (NLV) 2011 Watter ooreenkoms kan daar wees tussen Christus en Belial? Of watter gemeenskaplikheid kan daar wees tussen ’n gelowige en ’n ongelowige?
Afrikaans 1933/1953 En watter ooreenstemming het Christus met B,lial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige?
Afrikaans 1983 Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En watter ooreenstemming is daar tussen •Christus en Belial, of wat het 'n gelowige gemeen met 'n ongelowige?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus kan nie met Beliar saamwerk nie. En 'n gelowige mag nie die dinge doen wat 'n ongelowige doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wat het Christus met die duiwel te doen? Hy het mos nie nodig om die een of ander ooreenkoms met die Bose te sluit nie, of hoe? Wat van gelowiges en ongelowiges? Is hulle dieselfde? Nee, natuurlik nie.