2 Corinthians 6:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle is nie benoud in ons nie, maar julle is benoud in julle eie ingewande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het nie teenoor julle voorbehoude gehad nie, maar julle het wel in julle binneste voorbehoude teenoor ons gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nie in ons het julle dit te nou nie, maar in jul binneste het julle dit te nou. |
| Afrikaans 1983 | Ons het nie ons harte vir julle gesluit nie; julle het julle harte vir ons gesluit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle word nie deur ons ingeperk nie, maar julle word deur julleself in julle eie binneste ingeperk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie dink dat ons kwaai en hard is met julle nie. Dit is júlle wat hard is met óns. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit lyk egter nie vir my of julle dieselfde teenoor my voel nie. |