2 Corinthians 6:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O julle Korinthiërs, ons mond is oop vir julle, ons hart is verruim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het ons monde tot julle voordeel oopgemaak, Korintiërs; ons harte is regtig oop vir julle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons mond het teenoor julle oopgegaan, Korinthiërs, ons hart het verruim geword. |
| Afrikaans 1983 | Ons het openhartig met julle gepraat, Korintiërs. Ons harte is vir julle wyd oop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het reguit met julle gepraat, Korinthiërs; ons harte is wyd oop vir julle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Liewe Korintiërs, ons het nou reguit gepraat met julle, maar onthou, ons is baie lief vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gelowiges van Korinte, ek praat nou reguit met julle. Ek doen dit omdat ek baie vir julle omgee. |