2 Corinthians 5:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom arbei ons, of ons aanwesig of afwesig is, deur Hom aangeneem kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons streef in elk geval daarna, of ons nou ook al hier tuis is of nie, om Hom tevrede te stel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees. |
| Afrikaans 1983 | Maar, of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy dit wil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, of ons reeds inwoon, of nog nie inwoon nie, streef ons daarna om vir Hom welgevallig te wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom probeer ons om só te lewe dat die Here tevrede sal wees met ons terwyl ons in ons liggame woon en ook wanneer ons nie meer in ons liggame woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar op die ou end gaan dit nie oor wat ons wil hê nie. Al wat saak maak, is dat ons doen wat God van ons vra, of ons nou hier bly, of daar in die hemelse wêreld. |