2 Corinthians 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons is vol vertroue, sê ek, en ons is liewer gewillig om van die liggaam afwesig te wees en by die Here teenwoordig te wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons hou moed, maar sou liewer uit die liggaam wil verhuis om by die Here te gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon.
Afrikaans 1983 Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die Here gaan woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons bly egter vol moed, al verkies ons om eerder uit die liggaam te verhuis en by die Here te woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ons glo en vertrou en ons verlang daarna om nie meer in ons liggame te woon nie, ons verlang om by die Here te woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons is daarom vol moed. Natuurlik sal ons sommer nou dadelik hier wou padgee en by die Here gaan bly.