2 Corinthians 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie:)
Afrikaans (NLV) 2011 want ons leef deur te glo en nie deur te sien nie.
Afrikaans 1933/1953 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
Afrikaans 1983 want ons lewe deur geloof, nie deur sien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want ons leef deur geloof, nie deur aanskoue nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons moet glo terwyl ons hier op die aarde lewe. Ons sien nog nie alles soos dit sal wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ons glo met alles in ons dat ons daarheen op pad is, ook al sien ons nog niks van hierdie nuwe lewe nie.