2 Corinthians 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ons gekleed is, sal ons nie naak gevind word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ons tog maar net met klere aan, en nie kaal nie, voor God sal mag staan! |
| Afrikaans 1933/1953 | as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie. |
| Afrikaans 1983 | Ons wil nie ontklee wees en naak voor God staan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ons net nie ontklee en nakend gevind sal word nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ons weggegaan het uit hierdie tent op die aarde, dan wil ons nie niks hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer ons dit die dag van God ontvang, sal ons glad nie nakend of hulpeloos wees nie. |