2 Corinthians 5:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierin sug ons en verlang ernstig om beklee te word met ons huis wat uit die hemel is: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hierdie tentwoning swoeg en kreun ons, want ons verlang daarna om ons hemelse woning te betrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, |
| Afrikaans 1983 | Terwyl ons in die tentwoning leef, sug ons, want ons verlang daarna dat ons woning uit die hemel ons sal oordek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En daarom sug ons, want ons verlang intens daarna om met ons woning vanuit die hemel beklee te word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Terwyl ons in hierdie tent van ons woon, kla en sug ons. Ons verlang om ons hemelse gebou bo-oor ons tent te sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl ons nou nog in hierdie ou aardse tent van ons aansukkel, kry ons swaar. Ons sien baie uit na daardie nuwe hemelse liggaam. |