2 Corinthians 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel: die ou dinge het verbygegaan; kyk, alles het nuut geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom — iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepping. Die ou dinge het verbygegaan – kyk, hulle het nuut geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou weet ek dat wanneer iemand aan Christus behoort, hy ’n splinternuwe mens is; ’n nuwe skepping in die kleine. Al die ou sondige dinge is dan iets van die verlede. Dan is die nuwe lewe hier! |