2 Corinthians 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervolg, maar nie verlaat nie; neergewerp, maar nie vernietig nie;
Afrikaans (NLV) 2011 ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; platgeslaan, maar nie vernietig nie.
Afrikaans 1933/1953 vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.
Afrikaans 1983 ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; ons word platgeslaan, maar nie vernietig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wil ons doodmaak, maar God los ons nie. Mense slaan ons sodat ons val, maar ons sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek word vervolg, maar ek weet God los my nooit alleen nie. Ek word onderstebo geloop, maar ek staan elke keer weer op.