2 Corinthians 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons is van alle kante ontsteld, maar nie benoud nie; ons is verward, maar nie in wanhoop nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op elke manier word ons onder druk geplaas, maar ons is nie verpletter nie; ons is verward, maar nie wanhopig nie; |
| Afrikaans 1933/1953 | In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; |
| Afrikaans 1983 | In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In alles word ons verdruk, maar nie oorweldig nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense hou aan om ons te laat swaarkry, maar ons hou aan om te lewe. Ons weet nie altyd wat om te doen nie, maar ons is nie moedeloos nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kry dikwels swaar, maar ek is nooit mismoedig nie. Ek weet nie elke dag presies wat ek moet doen nie. Tog is ek nooit radeloos nie. |