2 Corinthians 4:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So werk die dood dan in ons, maar die lewe in jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Gevolglik is die dood in ons aan die werk, maar in julle die lewe.
Afrikaans 1933/1953 So werk die dood dan in ons, maar die lewe in julle.
Afrikaans 1983 Dit beteken dat in ons die dood aan die werk is, maar in julle die lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So werk die dood dan in ons, maar die lewe in julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, terwyl ons altyd veg teen die dood, kry julle die lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In my lewe werk die dood, maar dit het vir julle die lewe gebring. Al my swaarkry en lyding is die moeite werd: dit het gemaak dat julle nou nuwe mense is in God se oë.