2 Corinthians 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aangesien ons dan hierdie bediening het, soos ons barmhartigheid ontvang het, word ons nie beswyk nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom dan, terwyl ons deur God se genade hierdie bediening ontvang het, gooi ons nooit die handdoek in nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie.
Afrikaans 1983 God het Hom oor ons ontferm en hierdie bediening aan ons opgedra. Daarom word ons nie moedeloos nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, aangesien ons hierdie bediening het volgens die ontferming wat aan ons betoon is, gee ons nie moed op nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God was baie goed vir ons, Hy het vir ons die werk gegee om die boodskap te bring dat Jesus Christus die Here is. Daarom word ons nie moedeloos nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God is baie goed vir my. Hy het my aangestel as sy dienaar om die goeie nuus oor Christus te gaan oorvertel. Daarom kry probleme my nooit onder nie.