2 Corinthians 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe sal die bediening van die gees nie eerder heerlik wees nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hoeveel groter sal die heerlikheid van die bediening deur die Gees dan nie wees nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie? |
| Afrikaans 1983 | hoeveel groter sal die heerlikheid van die bediening wat deur die Gees geskied, dan nie wees nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hoeveel te meer sal die bediening van die Gees nie in heerlikheid wees nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die werk van die Gees kan baie meer wonderlike dinge laat gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink dan net hoe groot hierdie nuwe era van die Heilige Gees is. Daardie vorige era waarin die wet mense oor hulle sondes veroordeel het, was regtig ryk aan glorie. Wat sal ons dan sê oor die nuwe era waarin ons nou leef? Ons het nie genoeg woorde om dit mee te beskryf nie. Dit skitter absoluut met God se heerlikheid. |