2 Corinthians 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nie dat ons uit onsself genoeg is om enigiets uit onsself te dink nie; maar ons genoegsaamheid is uit God;
Afrikaans (NLV) 2011 Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons eie breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God,
Afrikaans 1933/1953 Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God,
Afrikaans 1983 Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nie dat ons uit onsself bekwaam is om te reken dat iets uit onsself kom nie – nee, ons bekwaamheid kom van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons sê dit nie omdat ons dink dat ons self baie goed is nie, ons sê dit omdat God ons goed genoeg gemaak het om sy werk te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit my eie kan ek in elk geval niks regkry nie. God self het my toegerus om sy werk te doen. Hy het my aangestel as sy dienaar.