2 Corinthians 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so 'n vertroue het ons deur Christus op God:
Afrikaans (NLV) 2011 Dít is die vertroue wat ons op God stel, deur die bemiddeling van Christus.
Afrikaans 1933/1953 So 'n vertroue het ons deur Christus by God.
Afrikaans 1983 Ons sê dit omdat ons deur Christus ten volle op God vertrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So 'n vertroue op God het ons deur Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is seker. Ons kan dit eerlik sê omdat ons aan Christus behoort, God kan hoor wat ons sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Deur sy goedheid help Christus my om al my vertroue in God te stel. Daarom probeer ek nooit om iets uit eie krag te doen nie.