2 Corinthians 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle is ons brief geskrywe in ons harte, bekend en gelees deur alle mense:
Afrikaans (NLV) 2011 Julle is tog self ons brief, geskryf op ons harte, bekend aan en gelees deur alle mense.
Afrikaans 1933/1953 Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense;
Afrikaans 1983 Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle is ons brief, geskryf in ons harte, gelees en verstaan deur alle mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Júlle is ons brief. Christus het hierdie brief op ons harte geskryf, en al die mense ken hierdie brief en hulle lees dit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle self is immers my getuigskrif. Ek het nie die een of ander getuigskrif van julle kant af nodig om my goeie kwaliteite te besing soos party ander mense doen nie.