2 Corinthians 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wanneer dit na die Here bekeer, sal die sluier weggeneem word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke keer as iemand hom na die Here toe draai, verwyder Hy die sluier. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem. |
| Afrikaans 1983 | Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Telkens egter, wanneer iemand hom tot die Here wend, word die sluier afgehaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke maal wanneer iemand na die Here toe gaan, dan haal die Here die sluier af. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê weer: wanneer hulle hulle tot die Here bekeer, word hierdie sluier voor hulle gesig weggevat. Dán begryp hulle wie die Here regtig is. |