2 Corinthians 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, is die sluier oor hulle hart.
Afrikaans (NLV) 2011 Tot vandag toe nog, elke keer as Moses voorgelees word, lê daar ’n sluier oor hulle harte.
Afrikaans 1933/1953 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar 'n bedekking oor hulle hart;
Afrikaans 1983 Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar 'n sluier oor hulle verstand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar tot vandag toe, elke keer wanneer Moses gelees word, lê daar 'n sluier oor hulle harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, tot vandag toe hang daar 'n sluier oor die Israeliete se hart wanneer hulle die Wette van Moses lees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is tragies dat die Israeliete tot vandag toe na die wet van Moses luister sonder dat hulle regtig God se werk verstaan.