2 Corinthians 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aangesien ons dan so 'n hoop het, gebruik ons 'n groot duidelike spraak: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl ons só ’n verwagting koester, doen ons ons werk met groot vrymoedigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid; |
| Afrikaans 1983 | Omdat ons hoop hierop gevestig is, tree ons met groot vrymoedigheid op. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl ons dan so 'n hoop het, tree ons op met groot vrymoedigheid – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons is baie seker dat daar nou 'n nuwe verbond is. Daarom is ons nie bang om te preek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat ek weet dat ek ook deel is van die splinternuwe era van die Heilige Gees, die era wat vir altyd sal aanhou, kry niks my onder nie. |