2 Corinthians 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want selfs dit wat heerlik gemaak is, het in hierdie opsig geen eer gehad nie, vanweë die heerlikheid wat voortreflik is.
Afrikaans (NLV) 2011 Want wat vroeër verheerlik was, verdof totaal wanneer dit vergelyk word met die allesoortreffende huidige heerlikheid.
Afrikaans 1933/1953 Want wat verheerlik was, is ook in hierdie geval nie verheerlik nie, vanweë die alles oortreffende heerlikheid.
Afrikaans 1983 Ons kan sê dat die heerlikheid van vroeër nie te vergelyk is met die alles oortreffende heerlikheid van nou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Trouens, wat verheerlik was, is eintlik in hierdie opsig geen verheerliking nie, weens dié allesoortreffende heerlikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die werk wat Moses gedoen het, het wonderlike dinge laat gebeur, maar nou is dit nie meer so nie. Dit is omdat die werk van die Gees baie meer wonderlike dinge laat gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die glans van die ou era is niks in vergelyking met hierdie nuwe tyd nie.