2 Corinthians 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vir hom is ons die reuk van die dood tot die dood; en vir die ander die reuk van die lewe tot die lewe. En wie is genoeg vir hierdie dinge?
Afrikaans (NLV) 2011 Vir sommige is dit ’n doodsreuk tot die dood; vir ander is dit ’n lewensgeur wat lewe bring. Wie is tot hierdie taak in staat?
Afrikaans 1933/1953 vir die laaste 'n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste 'n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?
Afrikaans 1983 Vir dié wat verlore gaan, is dit 'n doodsreuk wat dood bring; vir dié wat gered word, is dit 'n lewensgeur wat lewe wek. En wie is tot sulke dinge in staat?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir laasgenoemde 'n reuk vanuit die dood tot die dood, vir eersgenoemde 'n geur vanuit die lewe tot die lewe. En wie is hiertoe bekwaam?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die boodskap ruik baie sleg vir die mense wat verlore gaan, dit ruik soos iets wat dood is. Maar die boodskap ruik baie lekker vir die ander mense, want God red hulle, en die boodskap bring lewe. Ja, dit is baie moeilik vir 'n mens om God se boodskap te bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir mense wat nie in Christus glo nie, gee ons ’n doodsreuk af. Maar vir mense wat die goeie nuus glo, gee ons die heerlike geur van lewe af.