2 Corinthians 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat Satan ons nie bevoordeel nie, want ons is nie onkundig oor sy planne nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | want ons is met sy planne nie onbekend nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Satan moet nie die oorhand oor ons kry nie. Ons ken sy planne maar alte goed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat Satan nie die oorhand oor ons kry nie. Ons is immers nie onbekend met sy planne nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet onthou, die Satan mag ons nie verkeerd laat besluit met sy skelm planne nie. Ons weet watter planne hy altyd het. Hy wil ons keer sodat ons nie reg lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ons hierdie man nie vergewe nie, speel ons so reg in Satan se hand. ’n Bakleiery onder gelowiges pas hom baie goed. Hy probeer sy bes om dit reg te kry, soos ons almal weet. |