2 Corinthians 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek vertrou dat julle sal weet dat ons nie verwerplik is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek hoop julle besef dat ons wel die toets geslaag het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons nie verwerplik is nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek hoop dan julle weet dat ons wel die toets deurstaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons die toets wel deurstaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hoop dat julle sal sien dat ek en die ander mense wat saam met my werk, die toets slaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle dié toets nie slaag nie, wag daar groot probleme op julle. Terwyl julle julle eie geloof onder die vergrootglas plaas, hoop ek julle sal agterkom dat ek hierdie toets al lankal geslaag het. |