2 Corinthians 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat julle 'n bewys soek van Christus wat in my spreek, wat vir julle nie swak is nie, maar kragtig is in julle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle soek mos ’n bewys dat Christus deur my praat. In werklikheid is Hy nie swak nie, maar betoon Hy Hom kragtig teenoor julle, |
| Afrikaans 1933/1953 | aangesien julle 'n bewys soek van Christus wat in my spreek, en Hy is teenoor julle nie swak nie, maar kragtig onder julle. |
| Afrikaans 1983 | Julle soek mos 'n bewys dat Christus deur my praat. Hy tree nie swak op teenoor julle nie, maar bewys sy krag onder julle, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle soek immers 'n bewys dat dit •Christus is wat deur my praat. Hy is nie swak teenoor julle nie, maar is kragtig onder julle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wil hê ek moet bewys dat Christus vir my gebruik om met julle te praat. Die bewys is: Christus het self vir julle gewys dat Hy nie swak is nie. Hy het vir julle gewys dat Hy baie krag het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou sê ek weer vir julle hier kort voor my derde besoek dat ek net mooi niks daarvan hou dat party van julle aanhou sondig nie. Hou dadelik op daarmee, of dra die gevolge! |