2 Corinthians 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet mekaar met 'n heilige soen.
Afrikaans (NLV) 2011 Groet mekaar met die soen van Christelike liefde. Al God se mense stuur aan julle groete.
Afrikaans 1933/1953 Groet mekaar met 'n heilige kus.
Afrikaans 1983 Groet mekaar met die soen van Christelike broederskap. Almal wat aan die Here behoort, stuur vir julle groete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet mekaar met 'n heilige soen. Al die •heiliges stuur vir julle groete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet mekaar groet met 'n soen wat wys dat julle almal aan Christus behoort. Al die gelowiges stuur groete vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Groet mekaar hartlik, soos dit by broers en susters in die Here pas. Almal wat aan die Here behoort, stuur ook vir julle groete.