2 Corinthians 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om hierdie saak het ek die Here drie maal gesmeek, dat dit van my mag wyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Drie maal het ek die Here gesmeek dat dit my moet verlaat.
Afrikaans 1933/1953 Hieroor het ek die Here drie maal gebid, dat hy van my sou wyk.
Afrikaans 1983 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hieroor het ek die Here drie maal gesmeek dat dit van my moet wyk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het baie maal vir die Here gevra dat Hy hierdie ding moet wegneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nie minder nie as drie keer het ek die Here gevra om hierdie struikelblok uit my lewe weg te vat. “Laat al my swaarkry en lyding asseblief tog net ophou!” het ek Hom gesmeek.