2 Corinthians 12:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Oor so iemand sal ek roem, maar uit myself sal ek nie roem nie, maar in my swakhede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Oor hierdie man sal ek spog, maar oor myself sal ek nie spog nie, behalwe oor my swakhede. |
| Afrikaans 1933/1953 | Oor so 'n man sal ek roem, maar oor myself sal ek nie roem nie, behalwe in my swakhede. |
| Afrikaans 1983 | Oor hierdie man sal ek roem, maar nie oor myself nie, behalwe oor my swakhede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op so iemand sal ek my beroem, maar op myself sal ek my nie beroem nie, behalwe oor my swakhede. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal spog oor hierdie man. Maar ek sal nie oor myself spog nie. Ek sal net daaroor spog dat ek swak is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wel, ek sal net oor daardie “ander Paulus” spog, maar nie oor myself nie. Al waaroor ek, “die dwaas”, kan spog, is oor my swakhede en probleme. |