2 Corinthians 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het ek vir julle 'n wins gemaak deur enige van hulle wat ek na julle gestuur het?
Afrikaans (NLV) 2011 Het ek julle miskien mislei deur een van die mense wat ek na julle toe gestuur het?
Afrikaans 1933/1953 Het ek my dan ten koste van julle bevoordeel deur een van die wat ek na julle gestuur het?
Afrikaans 1983 Het ek myself dan miskien ten koste van julle geldelik bevoordeel deur een van die mense wat ek na julle toe gestuur het?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het ek julle miskien uitgebuit deur enigeen van dié wat ek na julle gestuur het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Het ek julle bedrieg toe ek een van die mense wat saam met my werk, na julle toe gestuur het? Nee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dalk sê julle onder mekaar dat ek julle geld met ’n ompad in die hande probeer kry deur een van my helpers wat ek na julle toe gestuur het. Wel, dit is glad nie waar nie.