2 Corinthians 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het ander gemeentes beroof en loon van hulle geneem om julle diens te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het eintlik ander gemeentes beroof deur van hulle vergoeding te aanvaar om julle te bedien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ander gemeentes het ek beroof deur vergoeding te neem om julle te bedien; en toe ek by julle teenwoordig was en gebrek gehad het, het ek niemand lastig geval nie. |
| Afrikaans 1983 | Om julle te bedien, het ek van ander gemeentes vergoeding aangeneem en hulle as 't ware so beroof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ander •gemeentes het ek beroof deur vergoeding te aanvaar om julle te bedien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het geld van die kerke van die provinsie Masedonië geneem om vir julle te werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ander gemeentes moes vir my sorg. Ek het as’t ware die kos uit hulle mond gevat sodat ek julle met die goeie nuus kon bedien. |