2 Corinthians 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek dink ek was nie 'n flenter agter die heel vernaamste apostels nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek reken dat ek niks vir daardie superapostels terugstaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek reken dat ek niks agterstaan by die uitnemende apostels nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek reken dat ek niks agterstaan by julle danige apostels nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek reken inderdaad dat ek in geen opsig terugstaan by die sogenaamde super-apostels nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek dink dat ek ook so goed is soos daardie vals apostels, hulle dink dat hulle beter is as ek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek staan nie ’n enkele tree vir hulle terug nie. |