2 Corinthians 11:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En deur 'n venster in 'n mandjie is ek deur die muur in die steek gelaat en sy hande ontkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur ’n venster in die muur is ek in ’n mandjie neergelaat en het ek sy hande ontglip. |
| Afrikaans 1933/1953 | en ek is in 'n mandjie deur 'n venster in die muur neergelaat en het aan sy hande ontkom. |
| Afrikaans 1983 | Maar deur 'n venster in die muur is ek in 'n mandjie laat afsak en het ek aan sy hande ontkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur 'n venster in die stadsmuur is ek toe in 'n mandjie laat sak, en het ek aan sy hande ontkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar vriende het my in 'n mandjie deur 'n venster in die stadsmuur laat afsak. En so het ek gevlug, hy kon my nie vang nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die gelowiges my in ’n mandjie versteek en deur ’n venster in die stadsmuur laat afsak. So het ek daarin geslaag om te ontsnap. |