2 Corinthians 11:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In Damaskus het die goewerneur onder koning Aretas die stad van die Damaskense by 'n garnisoen gehou, om my te vang.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe ek in Damaskus was, het die goewerneur van koning Aretas die stad Damaskus laat bewaak om my te arresteer.
Afrikaans 1933/1953 In Damaskus het die goewerneur van koning Ar,tas die stad van die Damask,ners laat bewaak om my te vang;
Afrikaans 1983 Toe ek in Damaskus was, het die verteenwoordiger van koning Aretas die stad laat bewaak om my te vang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In Damaskus het koning Aretas se etnarg die stad Damaskus bewaak om my te arresteer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was eendag in Damaskus. Koning Aretas het iemand gekies en aangestel om te regeer oor die stad. Daardie persoon het wagte aangestel en hy het probeer keer sodat ek nie uit die stad kon vlug nie. Hy wou my vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) O ja, toe ek vroeër in Damaskus was, het die goewerneur van koning Aretas sy soldate beveel om die stad op te pas sodat ek nie kon ontsnap nie.