2 Corinthians 11:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die God en Vader van onse Here Jesus Christus, geseënd tot in ewigheid, weet dat ek nie lieg nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die God en Vader van die Here Jesus weet — aan Hom kom die lof toe tot in ewigheid — dat ek nie ’n leuen vertel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die God en Vader van onse Here Jesus Christus, geseënd tot in ewigheid, weet dat ek nie lieg nie. |
| Afrikaans 1983 | Die God en Vader van die Here Jesus weet dat ek nie lieg nie. Aan Hom kom die lof toe tot in ewigheid! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God, die Vader van die Here Jesus, wat lofwaardig is tot in ewigheid, weet dat ek nie lieg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God weet dat ek nie lieg nie. Hy is die God en Vader van die Here Jesus. Ons moet God altyd prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons wonderlike God weet dit. Hy is die Vader van ons Here Jesus. Sy Naam moet vir altyd grootgemaak word. |