2 Corinthians 11:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek eer nodig het, sal ek roem oor die dinge wat my swakhede aangaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As daar dan grootgepraat móét word, sal ek spog, maar dan veel eerder oor my swakhede. |
| Afrikaans 1933/1953 | As daar geroem moet word, sal ek in my swakhede roem. |
| Afrikaans 1983 | As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar dan gespog moet word, sal ek oor my swakhede spog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek moet spog, dan sal ek daaroor spog dat ek swak is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek dan nou oor myself moet spog, sal ek liewer oor al my swakhede spog. Ek lieg nie as ek al hierdie dinge vir julle sê nie. |