2 Corinthians 11:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die Jode het ek vyf keer veertig slae ontvang, behalwe een.
Afrikaans (NLV) 2011 Vyf maal het ek van die Jode die gebruiklike straf van 39 houe gekry;
Afrikaans 1933/1953 Vyf maal het ek van die Jode ontvang veertig houe op een na.
Afrikaans 1983 Vyf maal het ek van die Jode die gebruiklike straf van nege en dertig houe gekry,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die Jode het ek vyf keer veertig houe minus een gekry;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het my vyf maal met 'n stok geslaan, elke maal het hulle my 39 houe geslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het harder gewerk as al daardie mense. Male sonder tal is ek in die tronk gegooi. Ek is meer kere geslaan as wat ek kan onthou. Dikwels het my lewe aan ’n draadjie gehang. Vyf maal het die Jode my laat gesel deur my die gebruiklike 39 houe te slaan.