2 Corinthians 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is hulle Hebreërs? so is ek. Is hulle Israeliete? so is ek ook. Is hulle die nageslag van Abraham? ek ook. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is hulle Hebreërs? Ek ook. Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle die saad van Abraham? Ek ook. |
| Afrikaans 1933/1953 | Is hulle Hebreërs? Ek ook. Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle die nakomelinge van Abraham? Ek ook. |
| Afrikaans 1983 | Is hulle Hebreërs? Ek ook. Is hulle Israeliete? Ek ook. Stam hulle van Abraham af? Ek ook. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is hulle Hebreërs? Ek ook. Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle nakomelinge van Abraham? Ek ook. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle spog dat hulle Hebreërs is. Ek is ook 'n Hebreër. Hulle spog dat hulle Israeliete is. Ek is ook 'n Israeliet. Hulle spog dat hulle die nageslag van Abraham is. Ek is ook van die nageslag van Abraham. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie mense wat by julle preek, vertel vir almal dat hulle opregte Hebreërs is wat nog Hebreeus kan praat. Wel, ek ook. Hulle sê hulle is Israeliete. Ek ook. En lede van Abraham se nageslag. Ek ook. |